Free Worldwide Shipping

Shop over 1 Million Toys in our Huge New Range

Witwatersrand [Afrikaans]
By

Rating

Product Description
Product Details

About the Author

WILBUR SMITH is in 1933 in Zambi gebore. Hy het by Michaelhouse in KwaZulu-Natal skool gegaan waar hy 'n skoolkoerant begin het voordat hy verder by Rhodes Universiteit studeer het. Nadat hy graad gekry het, het hy op sy pa se aandrang om "'n regte werk" te kry, as rekenmeester gewerk eerder as om sy droom om 'n joernalis te word, te volg. Na onsuksesvolle pogings om sy eerste boek te publiseer, het hy 'n voltydse skrywer geword toe "When the Lion Feeds" (vertaal en uitgegee deur Kwela Boeke as "Witwatersrand" in 2014) uiteindelik in 1964 gepubliseer is. Die mees waardevolle raad wat sy uitgewer aan hom gegee het, was om "net oor die dinge wat hy goed ken, te skryf." Hy het sedertdien op Afrika gefokus. Tot op hede het hy meer as 30 topverkoper-romans geskryf wat altesaam meer as 120 miljoen kopie w reldwyd verkoop het. Sy romans is tans in 26 tale vertaal.

Ask a Question About this Product More...
Write your question below:
Look for similar items by category
Item ships from and is sold by Fishpond World Ltd.
Back to top